Kos wenke vir jou troue

Posted by on Feb 28, 2014 in Weddings

0020James&Tam_IMG_3304

  • Eet wat julle van hou.
  • “Trendy” kos is nie altyd lekker kos nie.
  • Kies kos wat in seisoen en plaaslik is.
  • Wees eerlik oor jou begroting.
  • Vra vir ‘n proesessie met die sjef.
  • Tafel buffet is baie lekker – die kos word voorgelê op mooi borde, die gaste help hulle self.
  • Meer varieteit and meer interaksie maak dat die gaste die ete meer geniet en dus ontspan.
  • Kos stasies –soos ‘n braai stasie, Italiaanse tafel with koue vleise en kaas, seekos en sushi – kan ‘n ander manier wees vir die trouspyskaart.
  • Met ‘n driegang- of viergangmaaltyd – begin met ‘n ligte dis byvoorbeeld interessante slaai of koue gerookte vis…
  • Met ‘n driegang- of viergangmaaltyd – doen die toesprake voor of na die ete – dit help die sjef so dat die gaste lekker warm and nie uitgedroogde disse kry nie. Onthou dit is maklik om vier borde kos warm to hou, maar met ‘n 100+, is dit nogal moeilik.
  • Onthou jou vegatariese vriende and vra vir iets spesiaal van die sjef – hulle will ook lekker eet.
  • Wanneer die troue plaasvind op ‘n plaas of strand, onthou die sjefs sal extra kombuis gereedskap moet inbring teen  extra koste.